Beesstert met droëvrugte, 4 porties
1 beesstert
sout en peper
500ml vleisafstreksel
1 aartappel, opgesny
1 raap, opgesny
4 repe spekvleis, opgesny
25ml gekapte peterselie
25g botter
60g ontpitte rosyne
12 droëperskes, geweek en opgesny
200ml rooi wyn
sap van een suurlemoen

Sny die beesstert op en geur dit na smaak. Voeg die vleisafstreksel by en laat dit 1 1/2 lank stadig kook. Voeg die aartappels, wortels en raap by en laat alles stadig kook totdat die vleis sag is.
Soteer die ui, opgesnyde spekvleis en gekapte peterselie in die botter. Verwyder die overtollige vet, voeg die andere bestanddele (rosyne, perskes, rooi wyn, sap van suurlemoen) by en voeg dan die sousmengsel by die vleis. Laat die prut totdat die vrugte sag is.

Lewerkoekies
(Dit is gemalen schapenlever met in melk geweekt broodkruim en dat tot koekjes gevormd en in frituur gebakken)
Sit die lewerkoekies vir ontbyt voor met eier en tamatie, of met kapokaartappels en groenertjes als ‘n lichte maaltyd.

Namen van andere traditionele recepten uit Stellenbosch:

Beeshaas met pynappel
Lamvleis broupot
Boontjiesop
Radysslaai
Duiwe (of ander wildvoëls)

Overgenomen uit het het kookboek van Rosenview

Stellenbosch, Guesthouse Rosenview, 31 januari 2000
Gérard van Eyk, escritor itinerante.